Sunfunafrica's Blog

Hot Air Balloon Flights

Baie geluk met jou verjaarsdag!

Ons skryf al ons “blog posts” in engels… maar aangesien hierdie ‘n Afrikaanse warm lugballon vlug was het ek besluit om in Afrikaans vir julle te skryf :)

Oom Tinus en Tannie Louwtjie, baie dankie dat julle die dag saam ons spandeer het.

Baie geluk met Tannie se verjaarsdag en mag die volgende sewentig jaar 70×7 keer meer geseën wees!

Hoërskool Noordheuwel se STRENGSTE onderwysers was saam ons op hierdie verjaarsdag vlug. Sakkie, Jac en Renette het die disipline gehandhaaf onder die Sun Fun groep :) hehehe ek jok hulle het lekker saam ons ontspan

Gesondheid!! Laat hy val waar hy wil… net nie op die gras nie :)

Kom geniet die môre saam met ons! Ons weet nie waarnatoe ons gaan nie maar ons gaan in styl!

November 18th, 2010 Posted by sunfunafrica | Uncategorized | no comments

No Comments »

No comments yet.

Leave a comment